Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » migreer
migreer [boodskap #135860] So, 07 Maart 2021 09:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
migreer
Afbreking: mi•greer


Werkwoord: migreer
Verlede tyd: het gemigreer

Betekenis:
• Om na 'n ander plek toe te trek.

Gebruik:
• In die herfs begin voëls in groepe byeenkom en migreer in groot swerms na warmer dele van die wêreld.

Sinoniem:
• trek
• uitwyk
• verhuis
• wegtrek

Afgelei:
• emigreer
• immigreer
• migrasie

Vertaling:
Engels: to migrate
Nederlands: migreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loesing
Volgende onderwerp: brombees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:58:23 MGT 2024