Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofpyn
hoofpyn [boodskap #135855] Sa, 06 Maart 2021 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofpyn
Afbreking: hoof•pyn
Samestelling: hoof + pyn


Selfstandige naamwoord: hoofpyn
Meervoud: hoofpyne
Verkleinwoord: hoofpyntjie
Meervoud van verkleining: hoofpyntjies

Betekenis:
• Enige pyn in die kop (hoof).

Gebruik:
• Sy neem 'n disprin vir haar kloppende hoofpyn.

Sinoniem:
• koppyn
• kopseer

Afgelei:
• hoofpynklyer
• hoofpynkliniek
• hoofpynpil
• hoofpynpoeier
• skeelhoofpyn
• spanningshoofpyn
• troshoofpyn

Verwant:
• migraine

Vertaling:
Engels: headache
Nederlands: hoofdpijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boomryk
Volgende onderwerp: skandmuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:08:36 MGT 2024