Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padaanwyser
padaanwyser [boodskap #135841] Vr, 05 Maart 2021 08:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Padaanwyser.
'n Padaanwyser.
padaanwyser
Afbreking: pad•aan•wy•ser
Samestelling: pad + aanwyser


Selfstandige naamwoord: padaanwyser
Meervoud: padaanwysers
Verkleinwoord: padaanwysertjie
Meervoud van verkleining: padaanwysertjies

Betekenis:
• Iets wat die regte pad aanwys, meestal 'n persoon of bord langs die pad, maar word ook figuurlik gebruik.

Gebruik:
• Ons het op die een plek verdwaal omdat die padaanwyser gedraai was.

Vertaling:
Engels: signpost, road sign
Nederlands: wegwijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ringdraer
Volgende onderwerp: afwisseling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:01:53 MGT 2024