Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvolwasse
onvolwasse [boodskap #135821] Di, 02 Maart 2021 19:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvolwasse
Afbreking: on•vol•was•se
Samestelling: on- + volwasse


Byvoeglike naamwoord: onvolwasse
Vergrotende trap: meer onvolwasse (onvolwassener)
Oortreffende trap: mees onvolwasse (onvolwassenste)
Attributief: onvolwasse

Betekenis:
• Nie volwasse nie (vir mense, jonger as 18 jaar).

Gebruik:
• In die somer speel jong bokkies in die veld en onvolwasse arende leer vlieg.

Sinoniem:
• jeugdig
• jong
• jonk
• juveniel
• kinderagtig
• kinderlik
• klein
• onryp

Antoniem:
• volwasse

Afgelei:
• onvolwassene
• onvolwassenheid

Vertaling:
Engels: immature
Nederlands: onvolwassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: passer
Volgende onderwerp: motorkano
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:03:26 MGT 2024