Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waskryt
waskryt [boodskap #135816] Di, 02 Maart 2021 09:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Waskryte
Waskryte
Waskryte
Waskryte
waskryt
Afbreking: was•kryt
Samestelling: was + kryt


Selfstandige naamwoord: waskryt
Meervoud: waskryte
Verkleinwoord: waskrytjie
Meervoud van verkleining: waskrytjies

Betekenis:
• 'n Kryt wat van was gemaak is en waarmee geteken of ingekleur word.

Gebruik:
Waskryt is veral geskik vir jong kinders omdat dit sag is en geen skadelike chemikalieë bevat nie.

Sinoniem:
• kleurkryt
• vetkryt

Vertaling:
Engels: crayon, wax pastel
Nederlands: waskrijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekwator
Volgende onderwerp: pittigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:31:10 MGT 2024