Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekwator
ekwator [boodskap #135815] Di, 02 Maart 2021 09:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die aarde se ekwator.
Die aarde se ekwator.
ekwator
Afbreking: ek•wa•tor


Selfstandige naamwoord: ekwator
Meervoud: ekwators

Betekenis:
• 'n Denkbeeldige sirkel op die oppervlakte van 'n sfeer, 90 grade van pole af.

Gebruik:
• Die aarde se ekwator verdeel dit in 'n Noordelike en 'n Suidelike Halfrond.

Sinoniem:
• ewenaar
• ewenagslyn
• sonlyn

Afgelei:
• aardekwator
• ekwatoriaal
• ekwatoriale

Vertaling:
Engels: equator
Nederlands: equator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biesiepol
Volgende onderwerp: waskryt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:35:20 MGT 2024