Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seewater
seewater [boodskap #135813] Ma, 01 Maart 2021 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Seewater
Seewater
seewater
Afbreking: see•wa•ter
Samestelling: see + water
Uitspraak: /ˈsɪə̯ˌvɑː.tər/


Selfstandige naamwoord: seewater
Meervoud: seewaters
Verkleinwoord: seewatertjie
Meervoud van verkleining: seewatertjies

Betekenis:
• Die soutwater waarmee die see gevul is.

Gebruik:
• Seewater kan vir menslike gebruik ontsout word, maar dit is 'n duur proses.

Spreekwoord:
• Al die seewater kan iemand nie skoonwas nie. [Iemand het so 'n groot misstap begaan dat hy nie vergewe kan word nie.]

Antoniem:
• soetwater

Vertaling:
Engels: seawater
Nederlands: zeewater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewapen
Volgende onderwerp: biesiepol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:47:05 MGT 2024