Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlaskam
vlaskam [boodskap #135810] Ma, 01 Maart 2021 16:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlaskam.
'n Vlaskam.
vlaskam
Afbreking: vlas•kam
Samestelling: vlas + kam


Selfstandige naamwoord: vlaskam
Meervoud: vlaskamme

Betekenis:
• Groot kam met tande waarmee vlas ('n veselagtige plant) se saad uitgekam word.

Gebruik:
• Vroeër is die vlas met die hand gerepel deur dit deur die lang tande van 'n vlaskam te trek.

Sinoniem:
• repel
• repelkam

Vertaling:
Engels: flax‐comb, ripple
Nederlands: vlaskam

Nota:
• Kan ook as werkwoord gebruik word: vlaskam, gevlaskam.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasberade
Volgende onderwerp: hebsug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:54:32 MGT 2024