Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêrelddeel
wêrelddeel [boodskap #135790] Sa, 27 Februarie 2021 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêrelddeel
Afbreking: wê•reld•deel
Samestelling: wêreld + deel


Selfstandige naamwoord: wêrelddeel
Meervoud: wêrelddele
Verkleinwoord: wêrelddeeltjie
Meervoud van verkleining: wêrelddeeltjies

Betekenis:
• 'n Groot landmassa bo seevlak, saam met die omliggende eilande op dieselfde kontinentale plaat.

Gebruik:
• Koffie is inheems aan Afrika, maar daar word meer koffie in Suid-Amerika as in enige ander wêrelddeel verbou.

Sinoniem:
• kontinent
• landmassa

Hiponiem:
• Afrika
• Antarktika
• Asië
• Australië
• Europa
• Noord-Amerika
• Suid-Amerika

Vertaling:
Engels: continent
Nederlands: werelddeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkam
Volgende onderwerp: skooltaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:49:56 MGT 2024