Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anargisties
anargisties [boodskap #135780] Vr, 26 Februarie 2021 19:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anargisties
Afbreking: a•nar•gis•ties


Byvoeglike naamwoord: anargisties
Attributief: anargistiese

Betekenis:
• Met betrekking tot, of as gevolg van anargisme (regeringloosheid).

Gebruik:
• Dit is hoog tyd dat die presedent sy mening gee oor hierdie chaos wat besig is om anargisties te raak.

Sinoniem:
• nihilisties
• wetteloos

Verwant:
• anargie
• anargis
• anargisme

Vertaling:
Engels: anarchistic
Nederlands: anarchistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etaan
Volgende onderwerp: reisverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:55:46 MGT 2024