|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1805 is 'n antwoord op boodskap #1804] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:12 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Aug 2003 22:15:36 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmgv6$i7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> cool!
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:vfhtivgr1i4303voc8arj06g66qr43jkni@4ax.com...
>>
>
> Ek kan niks sien nie... so nou sal ek seker nooit weet wat 'n woman's wish
> is nie.....:-)
>
> Lorinda
>
>
Dit pas jou om daardie een nie
te kan sien nie, né:-)
DD
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1806 is 'n antwoord op boodskap #1805] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:13 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit klaar aan haar ge vonkpos.
"DD" skryf in boodskap news:41jtivo9o6h9pas42lccutplmvmfvsrm9k@4ax.com...
> On Mon, 4 Aug 2003 22:15:36 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bgmgv6$i7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> cool!
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:vfhtivgr1i4303voc8arj06g66qr43jkni@4ax.com...
>>>
>>
>> Ek kan niks sien nie... so nou sal ek seker nooit weet wat 'n woman's wish
>> is nie.....:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit pas jou om daardie een nie
> te kan sien nie, né:-)
>
> DD
>
|
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1808 is 'n antwoord op boodskap #1805] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:18 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:41jtivo9o6h9pas42lccutplmvmfvsrm9k@4ax.com...
> On Mon, 4 Aug 2003 22:15:36 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bgmgv6$i7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> cool!
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:vfhtivgr1i4303voc8arj06g66qr43jkni@4ax.com...
>>>
>>
>> Ek kan niks sien nie... so nou sal ek seker nooit weet wat 'n woman's wish
>> is nie.....:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit pas jou om daardie een nie
> te kan sien nie, né:-)
>
> DD
>
Stuur dit vir my met e-pos asseblief?
Lorinda
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1809 is 'n antwoord op boodskap #1804] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:20 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
neeee! wat het ek oor myself gebring! Nou gaan ek 'n
minderwaardigheidskompleks kry!
grappie..of is dit.. ;)
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ecd61$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmia3$isq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het dit klaar aan haar ge vonkpos.
>
> Dankie Andries! Nou moet ek net 'n wensfonteintjie gaan soek.... So verwag
> sekere veranderinge in julle twee se ligaamlike funksies oor die volgende
> paar ure:-)
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1810 is 'n antwoord op boodskap #1804] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:21 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Aug 2003 22:23:23 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmia3$isq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het dit klaar aan haar ge vonkpos.
>
> Dankie Andries! Nou moet ek net 'n wensfonteintjie gaan soek.... So verwag
> sekere veranderinge in julle twee se ligaamlike funksies oor die volgende
> paar ure:-)
>
> Lorinda
>
>
Neeee!!!!! Ons is tevrede om slim te wees:-)
DD
|
|
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1814 is 'n antwoord op boodskap #1812] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:26 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:dljtivg5id75vpl68cka9rmr6qa3lcjrh4@4ax.com...
> On Mon, 04 Aug 2003 23:21:54 +0200, DD wrote:
>
>>
>>
>> Neeee!!!!! Ons is tevrede om slim te wees:-)
>>
>> DD
>>
>
> Is die res almal kykbaar?
>
> Indien julle wil kan ek dit na julle stuur
> in JPG vorm. Die kleur is natuurlik hope
> beter daarin.
>
> DD
>
Ek kon al die pics sien, behalwe toe jou "send" knoppie "triggerhappy"
geraak het..
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1815 is 'n antwoord op boodskap #1804] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:28 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan wel na 'n Jeugberaad toe..
Dis ten doel om die jong geslag van hierdie land weer bymekaar te bring.
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ecf19$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmilv$j51$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> neeee! wat het ek oor myself gebring! Nou gaan ek 'n
>> minderwaardigheidskompleks kry!
>>
>> grappie..of is dit.. ;)
>
> Natuurlik Andries. Sal ek nou met jou en Speedy se ligaamlike funksies
> sukkel? Terloops, wat gaan maak die twee van julle deesdae so knaend in
> Pretoria? Jy het dit nog nie geantwoord nie.....:-)
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1816 is 'n antwoord op boodskap #1817] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:30 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bgmilv$j51$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> neeee! wat het ek oor myself gebring! Nou gaan ek 'n
> minderwaardigheidskompleks kry!
>
> grappie..of is dit.. ;)
Natuurlik Andries. Sal ek nou met jou en Speedy se ligaamlike funksies
sukkel? Terloops, wat gaan maak die twee van julle deesdae so knaend in
Pretoria? Jy het dit nog nie geantwoord nie.....:-)
Lorinda
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1817 is 'n antwoord op boodskap #1816] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:32 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:dljtivg5id75vpl68cka9rmr6qa3lcjrh4@4ax.com...
> On Mon, 04 Aug 2003 23:21:54 +0200, DD wrote:
>
>>
>>
>> Neeee!!!!! Ons is tevrede om slim te wees:-)
>>
>> DD
>>
>
> Is die res almal kykbaar?
>
> Indien julle wil kan ek dit na julle stuur
> in JPG vorm. Die kleur is natuurlik hope
> beter daarin.
>
> DD
Stuur dit vir my asseblief. Ek kan dit nie sien nie, weet nie waarom nie...
Het net die een wat Andries gestuur het gesien.
Lorinda
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1819 is 'n antwoord op boodskap #1804] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:35 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee daar gaan nie tyd wees nie..
Ons sal die hele Saterdag besig wees.
Miskien die aand, ek besluit nog of ek gaan terugkom en of ek by familie
gaan oorslaap.
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ed096$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmj5m$jf4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan wel na 'n Jeugberaad toe..
>> Dis ten doel om die jong geslag van hierdie land weer bymekaar te bring.
>
> Gaan jy kans kry om ander dinge ook te doen terwyl jy daar is? Gaan fliek,
> en so aan?
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1820 is 'n antwoord op boodskap #1817] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:35 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Aug 2003 22:32:31 +0100, "Lorinda" wrote:
>
>
> Stuur dit vir my asseblief. Ek kan dit nie sien nie, weet nie waarom nie...
> Het net die een wat Andries gestuur het gesien.
>
> Lorinda
>
>
Ek pos dit nou in een
en in die oorspronklike JPG formaat.
Sal dus 'n rukkie neem.
DD
|
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1823 is 'n antwoord op boodskap #1819] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:48 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bgmjob$jp4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee daar gaan nie tyd wees nie..
> Ons sal die hele Saterdag besig wees.
> Miskien die aand, ek besluit nog of ek gaan terugkom en of ek by familie
> gaan oorslaap.
Slaap oor en gaan luister na 'n gig iewers. Vind uit wie speel waar en of
daar iets is waarvan jy hou.
Lorinda
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1824 is 'n antwoord op boodskap #1816] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:50 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Aug 2003 22:30:43 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmilv$j51$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> neeee! wat het ek oor myself gebring! Nou gaan ek 'n
>> minderwaardigheidskompleks kry!
>>
>> grappie..of is dit.. ;)
>
> Natuurlik Andries. Sal ek nou met jou en Speedy se ligaamlike funksies
> sukkel? Terloops, wat gaan maak die twee van julle deesdae so knaend in
> Pretoria? Jy het dit nog nie geantwoord nie.....:-)
>
> Lorinda
>
>
Moet vir geen oomblik dink
dat ek so 'n Ford aanhanger is
dat ek die (Ford) Estcourt handelaars
besoek nie:-)
DD
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1825 is 'n antwoord op boodskap #1820] |
Ma, 04 Augustus 2003 21:52 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 04 Aug 2003 23:35:29 +0200, DD wrote:
> On Mon, 4 Aug 2003 22:32:31 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>
>>
>> Stuur dit vir my asseblief. Ek kan dit nie sien nie, weet nie waarom nie...
>> Het net die een wat Andries gestuur het gesien.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek pos dit nou in een
> en in die oorspronklike JPG formaat.
> Sal dus 'n rukkie neem.
>
> DD
>
Het ek gesê dat dit 'n rukkie sal neem?
Dit is reeds daar!
DD
|
|
|
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF [boodskap #1827 is 'n antwoord op boodskap #1824] |
Ma, 04 Augustus 2003 22:05 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:e5ltiv8qcns4728fd1r4022fi60prpl269@4ax.com...
> On Mon, 4 Aug 2003 22:30:43 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bgmilv$j51$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> neeee! wat het ek oor myself gebring! Nou gaan ek 'n
>>> minderwaardigheidskompleks kry!
>>>
>>> grappie..of is dit.. ;)
>>
>> Natuurlik Andries. Sal ek nou met jou en Speedy se ligaamlike funksies
>> sukkel? Terloops, wat gaan maak die twee van julle deesdae so knaend in
>> Pretoria? Jy het dit nog nie geantwoord nie.....:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Moet vir geen oomblik dink
> dat ek so 'n Ford aanhanger is
> dat ek die (Ford) Estcourt handelaars
> besoek nie:-)
>
> DD
Maar ek het nooit gedink jy besoek handelaars nie! Jy het mos jou eie
vooraad...:-)
Lorinda
|
|
|