Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolklok
skoolklok [boodskap #135769] Do, 25 Februarie 2021 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolklok
Afbreking: skool•klok
Samestelling: skool + klok


Selfstandige naamwoord: skoolklok
Meervoud: skoolklokke
Verkleinwoord: skoolklokkie
Meervoud van verkleining: skoolklokkies

Betekenis:
• Klok wat by 'n skool gebruik word om die begin en einde van periodes aan te dui.

Gebruik:
• Die skoolklok lui en die kinders peul tegelyk by al die klaskamers uit.

Vertaling:
Engels: school bell
Nederlands: schoolbel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydsaam
Volgende onderwerp: ylend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:49:38 MGT 2024