Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onryp
onryp [boodskap #135750] Ma, 22 Februarie 2021 12:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onryp
Afbreking: on•ryp
Samestelling: on- + ryp


Byvoeglike naamwoord: onryp
Vergrotende trap: onryper
Oortreffende trap: onrypste
Attributief: onrype
Partitief: onrypes

Betekenis:
• Wat nog nie ryp geword het nie; nog groen en nie eetbaar nie.
• (figuurlik) Wat onvolwasse/ jeugdig is.

Gebruik:
• Moenie die onryp vrugte pluk nie.
• Die hof het bevind dat die appellant ten tyde van die misdaad nie onryp of onintelligent was nie.

Antoniem:
• ryp

Afgelei:
• onrypheid

Vertaling:
Engels: unripe, green; immature
Nederlands: onrijp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterkleinkind
Volgende onderwerp: klemverskuiwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:57:23 MGT 2024