Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterkleindogter
agterkleindogter [boodskap #135748] Ma, 22 Februarie 2021 12:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterkleindogter
Afbreking: ag•ter•klein•dog•ter
Samestelling: agter + kleindogter


Selfstandige naamwoord: agterkleindogter
Meervoud: agterkleindogters
Verkleinwoord: agterkleindogtertjie
Meervoud van verkleining: agterkleindogtertjies

Betekenis:
• Die dogter van iemand se kleindogter.

Gebruik:
• Die Voortrekkermonument se hoeksteen is gelê deur mev. J.C. Muller (kleindogter van Andries Pretorius), mev. K.F. Ackerman (agterkleindogter van Hendrik Potgieter) en mev. J.C. Preller (agterkleindogter van Piet Retief).

Antoniem:
• agterkleinseun

Hiperoniem:
• agterkleinkind

Afgelei:
• agter-agterkleindogter

Vertaling:
Engels: great-granddaughter, greatgranddaughter
Nederlands: achterkleindochter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterkleinseun
Volgende onderwerp: agterkleinkind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:59:26 MGT 2024