Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontras
kontras [boodskap #135744] Vr, 19 Februarie 2021 14:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontras
Afbreking: kon•tras


Selfstandige naamwoord: kontras
Meervoud: kontraste

Betekenis:
• Die verskil tussen dinge wat met mekaar vergelyk word; 'n teenstellende onderskeid.

Gebruik:
• By die ewenaar is die dae en nagte ewe lank, in kontras met ander gebiede, waar die dae in die somer langer as die nagte is.

Sinoniem:
• onderskeid
• teenstelling
• teëstelling
• teenstrydigheid
• verskil

Antoniem:
• ooreenkoms

Afgelei:
• kontrasbeheer
• kontrasstudie
• kontrasteer
• kontrasterend

Vertaling:
Engels: contrast
Nederlands: contrast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broodjietyd
Volgende onderwerp: luitoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:54:06 MGT 2024