Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigoterapie
psigoterapie [boodskap #135716] Vr, 12 Februarie 2021 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
psigoterapie
Afbreking: psi•go•te•ra•pie
Samestelling: psigo- + terapie


Selfstandige naamwoord: psigoterapie
Meervoud: psigoterapieë

Betekenis:
• Sielkundige geneeswyse; terapie wat geestesgesondheid bevorder en gemoeds- en gedragsprobleme behandel.

Gebruik:
• Die meeste vorme van psigoterapie spruit uit psigo-analise.

Verwant:
• psigiater
• psigoterapeut

Vertaling:
Engels: psychotherapy
Nederlands: psychotherapie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: milddadigheid
Volgende onderwerp: kreefdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:37:44 MGT 2024