Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dakwoning
dakwoning [boodskap #135710] Vr, 12 Februarie 2021 08:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dakwoning
Afbreking: dak•wo•ning
Samestelling: dak + woning


Selfstandige naamwoord: dakwoning
Meervoud: dakwonings
Verkleinwoord: dakwoninkie
Meervoud van verkleining: dakwoninkies

Betekenis:
• 'n Blyplek op die boonste verdieping van 'n gebou.

Gebruik:
• Die gemeubileerde dakwoning bied 'n asemrowende uitsig oor die stad.

Sinoniem:
• dakhuis
• dakwoonstel

Vertaling:
Engels: penthouse
Nederlands: dakwoning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sindroom
Volgende onderwerp: hoesmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:04:02 MGT 2024