Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boweal
boweal [boodskap #135700] Do, 11 Februarie 2021 12:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boweal
Afbreking: bo•we•al


Bywoord: boweal

Betekenis:
• Bo dit alles; as die belangrikste saak.

Gebruik:
• Hou kop, hou moet, maar boweal, behou jou geloof!

Wisselvorm:
• bowenal

Sinoniem:
• bo-al
• primêr
• veral
• vernaamlik

Vertaling:
Engels: above all
Nederlands: bovenal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chronologies
Volgende onderwerp: afgeleë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:43:15 MGT 2024