Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoet
snoet [boodskap #135695] Wo, 10 Februarie 2021 19:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hond se snoet.
'n Hond se snoet.
snoet
Afbreking: snoet


Selfstandige naamwoord: snoet
Meervoud: snoete
Verkleinwoord: snoetjie
Meervoud van verkleining: snoetjies

Betekenis:
• Die lang bek en neus van 'n dier.

Gebruik:
• 'n Klaasneusmuis is 'n diertjie met 'n lang snoet.

Sinoniem:
• bek
• neus
• smoel
• snuit

Afgelei:
• japsnoet
• suigsnoet

Verwant:
• proboskis

Vertaling:
Engels: snout, muzzle, mouth
Nederlands: snoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krip
Volgende onderwerp: weids
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:05:47 MGT 2024