Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veldblom
veldblom [boodskap #135655] Ma, 08 Februarie 2021 06:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veldblom
Afbreking: veld•blom
Samestelling: veld + blom


Selfstandige naamwoord: veldblom
Meervoud: veldblomme
Verkleinwoord: veldblommetjie
Meervoud van verkleining: veldblommetjies

Betekenis:
• 'n Blom wat wild in die veld groei.

Gebruik:
• Die mens se lewe is soos die lewe van 'n plant, hy groei soos 'n veldblom, en wanneer die wind daaroor gewaai het, dan is die blom weg, niemand weet waar hy gegroei het nie. [Psalms 103:15-16]

Afgelei:
• veldblomtuin

Hiponiem:
• kosmos
• Maartblom

Vertaling:
Engels: wild flower
Nederlands: veldbloem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaal
Volgende onderwerp: bedrieëry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:00:38 MGT 2024