Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » administratief
administratief [boodskap #135644] So, 07 Februarie 2021 09:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
administratief
Afbreking: ad•mi•nis•tra•tief


Byvoeglike naamwoord: administratief
Attributief: administratiewe

Betekenis:
• Wat op administrasie betrekking het.

Gebruik:
• Pretoria is die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika.

Sinoniem:
• beherend
• bestuurlik
• klerklik
• reëlend

Afkorting:
• admin.

Afgelei:
• administratiefreg
• administratiefregtelik

Vertaling:
Engels: administrative
Nederlands: administratief


Bywoord: administratief

Betekenis:
• Met betrekking tot administrasie.

Gebruik:
• België is 'n federale land wat administratief in geweste en gemeenskappe verdeel word.

Vertaling:
Engels: administrative
Nederlands: administratief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanraai
Volgende onderwerp: administrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:01:07 MGT 2024