Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanraai
aanraai [boodskap #135643] So, 07 Februarie 2021 09:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanraai
Afbreking: aan•raai
Samestelling: aan + raai


Werkwoord: raai aan, aanraai
Verlede tyd: het aangeraai

Betekenis:
• Van advies of raad voorsien.

Gebruik:
• Ek sal jou nie aanraai om dit te doen nie.

Sinoniem:
• aanbeveel
• aanmaan
• aansê
• adviseer
• maan
• raadgee
• voorstel
• waarsku

Antoniem:
• afraai

Afgelei:
• aanraaiing

Vertaling:
Engels: to advise, suggest, recommend
Nederlands: aanraden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motreën
Volgende onderwerp: administratief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:05:40 MGT 2024