Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motreën
motreën [boodskap #135642] Sa, 06 Februarie 2021 21:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
motreën
Afbreking: mot•re•ën
Samestelling: mot + reën


Selfstandige naamwoord: motreën
Meervoud: motreëns
Verkleinwoord: motreëntjie
Meervoud van verkleining: motreëntjies

Betekenis:
• 'n Fyn, sagte reën, meestal van lae stratus- of stratocumuluswolke.

Gebruik:
• By motreën is die druppels ongeveer 0,1 mm in deursnee en by normale reën 1 tot 2,5 mm.

Sinoniem:
• misreën
• stuifreën

Vertaling:
Engels: light rain, drizzle
Nederlands: motregen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optog
Volgende onderwerp: aanraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:48:37 MGT 2024