Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spysvertering
spysvertering [boodskap #135639] Sa, 06 Februarie 2021 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spysvertering
Afbreking: spys•ver•te•ring
Samestelling: spys + vertering


Selfstandige naamwoord: spysvertering
Meervoud: spysverterings
Verkleinwoord: spysverterinkie
Meervoud van verkleining: spysverterinkies

Betekenis:
• Die omsetting van kos in die voedingstowwe wat 'n organisme benodig.

Gebruik:
Spysvertering begin by die mens in die mond, waar die voedsel gekou en met speeksel vermeng word.

Sinoniem:
• indigestie

Afgelei:
• spysverteringsap
• spysverteringsensiem
• spysverteringskanaal
• spysverteringsproses
• spysverteringstelsel
• spysverteringsteuring
• spysverteringstoring

Vertaling:
Engels: digestion
Nederlands: spijsvertering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reologie
Volgende onderwerp: armslinger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:08:08 MGT 2024