Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nukkebol
nukkebol [boodskap #135626] Vr, 05 Februarie 2021 13:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nukkebol
Afbreking: nuk•ke•bol
Samestelling: nuk(ke) + bol


Selfstandige naamwoord: nukkebol
Meervoud: nukkebolle

Betekenis:
• 'n Persoon wat vol nukke is, humeurig en moeilik om mee oor die weg te kom.

Gebruik:
• Terwyl ons heerlik aan die geregte smul, mor die een nukkebol oor alles.

Sinoniem:
• knorpot
• korrelkop
• pretbederwer
• suurpruim

Vertaling:
Engels: grump, curmudgeon, crotcheteer
Nederlands: iezegrim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chaperone
Volgende onderwerp: surrealisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:00:30 MGT 2024