Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katterig
katterig [boodskap #135621] Do, 04 Februarie 2021 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
katterig
Afbreking: kat•te•rig
Samestelling: kat + -terig


Byvoeglike naamwoord: katterig
Vergrotende trap: katteriger
Oortreffende trap: katterigste
Attributief: katterige
Partitief: katterigs

Betekenis:
• Met die eienskappe van 'n kat; koud, geniepsig en afknouerig.

Gebruik:
• Moenie so katterig wees nie!

Sinoniem:
• bytend
• giftig
• irriterend
• naar
• nydig
• onvriendelik
• sarkasties
• sinies
• venynig

Afgelei:
• katterigheid

Vertaling:
Engels: cattish, vixenly cross
Nederlands: katterig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bessie
Volgende onderwerp: bekom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:37:37 MGT 2024