Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » subpoena
subpoena [boodskap #135616] Do, 04 Februarie 2021 13:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
subpoena
Afbreking: sub•poe•na


Selfstandige naamwoord: subpoena
Meervoud: subpoenas

Betekenis:
• Skriftelike bevel om in 'n hof te verskyn.

Gebruik:
• 'n Getuie wat versuim om 'n subpoena na te kom kan in hegtenis geneem word.

Sinoniem:
• dagvaarding
• kennisgewing

Vertaling:
Engels: subpoena, summons
Nederlands: dagvaarding


Werkwoord: subpoena
Verlede tyd: het gesubpoena

Betekenis:
• Oproep om voor 'n regbank te verskyn.

Gebruik:
• Ek is gesubpoena om in die saak te getuig.

Vertaling:
Engels: to subpoena, summons
Nederlands: dagvaarden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbaliseer
Volgende onderwerp: kusvaartuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:03:33 MGT 2024