Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbaliseer
verbaliseer [boodskap #135615] Do, 04 Februarie 2021 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbaliseer
Afbreking: ver•ba•li•seer


Werkwoord: verbaliseer
Verlede tyd: het geverbaliseer

Betekenis:
• In woorde uitdruk (veral werkwoorde, verba).

Gebruik:
• Mans sukkel soms om hulle gevoelens te verbaliseer.

Sinoniem:
• artikuleer
• formuleer
• verwoord

Afgelei:
• verbaal
• verbalisering

Vertaling:
Engels: to verbalize
Nederlands: verbaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perron
Volgende onderwerp: subpoena
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:09:05 MGT 2024