Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lummel
lummel [boodskap #135587] Ma, 01 Februarie 2021 20:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lummel
Afbreking: lum•mel


Selfstandige naamwoord: lummel
Meervoud: lummels
Verkleinwoord: lummeltjie
Meervoud van verkleining: lummeltjies

Betekenis:
• 'n Groot, dikwels onhandige of ongemanierde vent.

Gebruik:
• Hoe kan die lummel se ma haar seun "skapie" noem?

Afgelei:
• lummelagtig

Vertaling:
Engels: lubberhead, gawk, simpleton, booby
Nederlands: lummel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: impulsief
Volgende onderwerp: luiaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:44:59 MGT 2024