Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pêl
pêl [boodskap #135573] So, 31 Januarie 2021 18:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pêl
Afbreking: pêl


Selfstandige naamwoord: pêl
Meervoud: pêlle
Verkleinwoord: pêlletjie
Meervoud van verkleining: pêlletjies

Betekenis:
• (informeel) Manlike persoon saam met wie 'n mens uithang of kuier.

Gebruik:
• Hy is my heel beste pêl.

Wisselvorm:
• pêllie

Sinoniem:
• bra
• kameraad
• maat
• tjommie
• vriend

Vertaling:
Engels: pal
Nederlands: vriend

Nota:
• Moenie "pêl" met "pel" (afdop of afpeul) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestendig
Volgende onderwerp: broeksak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:30:35 MGT 2024