Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skougrond
skougrond [boodskap #135569] So, 31 Januarie 2021 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skougrond
Afbreking: skou•grond
Samestelling: skou + grond


Selfstandige naamwoord: skougrond
Meervoud: skougronde

Betekenis:
• 'n Stuk grond waar daar geskou (goedere ten toon gestel) word.

Gebruik:
• Pretoria se skougrond is langs die Pilditch-stadion in Pretoria-Wes geleë.

Sinoniem:
• skouterrein

Vertaling:
Engels: showground
Nederlands: tentoonstellingsterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sytak
Volgende onderwerp: skouhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:51:52 MGT 2024