Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sytak
sytak [boodskap #135568] So, 31 Januarie 2021 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sytak wat in 'n rivier instroom.
'n Sytak wat in 'n rivier instroom.
sytak
Afbreking: sy•tak
Samestelling: sy + tak


Selfstandige naamwoord: sytak
Meervoud: sytakke
Verkleinwoord: sytakkie
Meervoud van verkleining: sytakkies

Betekenis:
• 'n Stroom, spruit of kleiner rivier wat by 'n groter rivier aansluit.

Gebruik:
• Die Katrivier is 'n sytak van die Groot Visrivier.

Antoniem:
• afwyker

Vertaling:
Engels: tributary, affluent
Nederlands: zijrivier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ronddool
Volgende onderwerp: skougrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:36:26 MGT 2024