Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minuskuul
minuskuul [boodskap #135489] Sa, 23 Januarie 2021 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minuskuul
Afbreking: mi•nu•skuul


Byvoeglike naamwoord: minuskuul
Attributief: minuskule
Partitief: minuskuuls

Betekenis:
• Baie klein.

Gebruik:
• Die skaamtelose meisie dra 'n minuskule swart bikini.

Sinoniem:
• atomies
• mikroskopies
• minimaal

Verwant:
• minus

Spelfout:
• miniskuul

Vertaling:
Engels: minuscule
Nederlands: minuscuul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevangenisstraf
Volgende onderwerp: grafsuil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:40:07 MGT 2024