Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasmaak
vasmaak [boodskap #135487] Sa, 23 Januarie 2021 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasmaak
Afbreking: vas•maak
Samestelling: vas + maak


Werkwoord: maak vas, vasmaak
Verlede tyd: het vasgemaak

Betekenis:
• Seker maak dat iets aan iets anders vassit.
• Iets bepaal of vasstel, sodat dit nie sal verander nie.

Gebruik:
• As jy nie jou fiets met 'n ketting vasmaak nie, gaan hy gesteel word.
• Ek wil my verband se rentekoers vasmaak.

Sinoniem:
• aanbind
• aanheg
• vasbind
• vasstel

Antoniem:
• losmaak

Afgelei:
• vasmaakooi
• vasmaaktou

Vertaling:
Engels: to attach, fasten, button up
Nederlands: vastmaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantyster
Volgende onderwerp: gevangenisstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:26:22 MGT 2024