Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plantyster
plantyster [boodskap #135486] Vr, 22 Januarie 2021 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Plantstok.
'n Plantstok.
plantyster
Afbreking: plant•ys•ter
Samestelling: plant + yster


Selfstandige naamwoord: plantyster
Meervoud: plantysters
Verkleinwoord: plantystertjie
Meervoud van verkleining: plantystertjies

Betekenis:
• Implement met handvatsel en skerp punt om gate in die grond te druk vir die saai van sade of die plant van plante.

Gebruik:
• As jy nie daarvan hou om jou vingers in die grond te druk nie kan jy vir jouself 'n plantyster aanskaf.

Sinoniem:
• plantstok

Vertaling:
Engels: dibber, dibble, dibbler
Nederlands: plantijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: rekenaarspeletjie
Volgende onderwerp: vasmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:37:30 MGT 2024