Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekenaarspeletjie
rekenaarspeletjie [boodskap #135485] Vr, 22 Januarie 2021 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rekenaarspeletjie
Afbreking: re•ke•naar•spe•le•tjie
Samestelling: rekenaar + speletjie


Selfstandige naamwoord: rekenaarspeletjie
Meervoud: rekenaarspeletjies

Betekenis:
• 'n Speletjie wat op 'n rekenaar gespeel word.

Gebruik:
• Navorsing toon dat rekenaarspeletjies die nadelige uitwerking van veroudering op 'n mens se brein kan teenwerk.

Verwant:
• videospeletjie

Vertaling:
Engels: computer game
Nederlands: computerspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verberg
Volgende onderwerp: plantyster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:22:11 MGT 2024