Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verberg
verberg [boodskap #135484] Vr, 22 Januarie 2021 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verberg
Afbreking: ver•berg


Werkwoord: verberg
Verlede tyd: het verberg
Teenwoordige deelwoord: verborge

Betekenis:
• Iets wegsteek.

Gebruik:
• Moenie die onreg teen my verberg nie, aarde, moenie dat my noodkrete tot rus kom nie. [Job 16:18]

Sinoniem:
• versteek
• wegsteek

Verwant:
• verberging
• verborge

Vertaling:
Engels: to hide, conceal, stash
Nederlands: verbergen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dollie
Volgende onderwerp: rekenaarspeletjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:23:45 MGT 2024