Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorverfyn
oorverfyn [boodskap #135476] Do, 21 Januarie 2021 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorverfyn
Afbreking: oor•ver•fyn
Samestelling: oor + verfyn


Byvoeglike naamwoord: oorverfyn, oorverfynd
Attributief: oorverfynde

Betekenis:
• Alte verfyn.

Gebruik:
• 'n Oorverfynde stadsdame sal nie sommer op die plaas aard nie.

Sinoniem:
• dekadent

Afgelei:
• oorverfyndheid
• oorverfyning

Vertaling:
Engels: over-refined
Nederlands: oververfijnd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borsbeen
Volgende onderwerp: bosluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:44:50 MGT 2024