Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borsbeen
borsbeen [boodskap #135475] Do, 21 Januarie 2021 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die borsbeen.
Die borsbeen.
borsbeen
Afbreking: bors•been
Samestelling: bors + been


Selfstandige naamwoord: borsbeen
Meervoud: borsbene
Verkleinwoord: borsbeentjie
Meervoud van verkleining: borsbeentjies

Betekenis:
• 'n Lang been aan die voorkant van die bors waaraan die sleutelbene en die ware ribbes heg.

Gebruik:
• Die borsbeen bestaan uit drie dele: die manubrium, die hoofdeel of corpus sterni, en die ensiforme kraakbeen.

Sinoniem:
• sternum

Vertaling:
Engels: breastbone
Nederlands: borstbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorwig
Volgende onderwerp: oorverfyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:40:05 MGT 2024