Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » databasis
databasis [boodskap #135424] So, 17 Januarie 2021 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
databasis
Afbreking: da•ta•ba•sis
Samestelling: data + basis


Selfstandige naamwoord: databasis
Meervoud: databasisse

Betekenis:
• 'n Versameling inligting met 'n vasgestelde struktuur, meestal (maar nie noodwendig) in 'n masjienleesbare formaat.

Gebruik:
• Die data word in 'n MySQL-databasis gestoor.

Sinoniem:
• databank

Afgelei:
• databasisbestuurstelsel
• databasismodel

Vertaling:
Engels: database
Nederlands: database

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anglisisties
Volgende onderwerp: abis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:50:54 MGT 2024