Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anglisisties
anglisisties [boodskap #135423] So, 17 Januarie 2021 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anglisisties
Afbreking: an•gli•si•sties


Byvoeglike naamwoord: anglisisties
Attributief: anglisistiese

Betekenis:
• Wat anglisismes (taalvorm onder Engelse invloed wat Afrikaans verdring) betref.

Gebruik:
• Mense wat trots is op hulle taal behoort anglisistiese taalgebruik te vermy.

Verwant:
• anglisisme

Vertaling:
Engels: anglicized
Nederlands: anglicistische

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anglisisme
Volgende onderwerp: databasis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 13:49:39 MGT 2024