Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » losieshuis
losieshuis [boodskap #135419] Sa, 16 Januarie 2021 21:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
losieshuis
Afbreking: lo•sies•huis
Samestelling: losies + huis


Selfstandige naamwoord: losieshuis
Meervoud: losieshuise
Verkleinwoord: losieshuisie
Meervoud van verkleining: losieshuisies

Betekenis:
• Plek wat losies (huisvesting en maaltye) teen betaling aan loseerders verskaf.

Gebruik:
• Ouma het daar naam op die waglys vir 'n kamer in die losieshuis gesit.

Sinoniem:
• herberg
• hostel
• pension
• tehuis

Vertaling:
Engels: boarding-house, lodging-house
Nederlands: losieshuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesofistikeerd
Volgende onderwerp: roede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:42:41 MGT 2024