Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesofistikeerd
gesofistikeerd [boodskap #135418] Sa, 16 Januarie 2021 20:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesofistikeerd
Afbreking: ge•so•fi•sti•keerd


Byvoeglike naamwoord: gesofistikeerd
Attributief: gesofistikeerde
Partitief: gesofistikeerds

Betekenis:
• Wat tegnologies ver gevorderd of ingewikkeld is.
• Wat elegant, verfyn en gekunsteld is.

Gebruik:
• Die vegvliegtuig is hoogs gesofistikeerd en kan in die lug hervul word.
• Sy is 'n gesofistikeerde dame.

Antoniem:
• ongesofistikeerd

Afgelei:
• gesofistikeerdheid

Vertaling:
Engels: sophisticated
Nederlands: gesofisticeerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardgordel
Volgende onderwerp: losieshuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:42:24 MGT 2024