Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » orator
orator [boodskap #135414] Sa, 16 Januarie 2021 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
orator
Afbreking: o•ra•tor


Selfstandige naamwoord: orator
Meervoud: oratore, orators
Verkleinwoord: oratortjie
Meervoud van verkleining: oratortjie

Betekenis:
• Persoon wat 'n openbare rede voer/ publieke toespraak lewer.

Gebruik:
• As orator in die Parlement het Jan Hendrik Hofmeyr geen gelyke gehad nie.

Sinoniem:
• redekunstenaar
• redenaar
• redevoerder
• spreker

Verwant:
• oreer
• orasie
• oratories
• oratorium

Vertaling:
Engels: orator, speaker
Nederlands: orator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daling
Volgende onderwerp: oratorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:12:42 MGT 2024