Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » serafyn
serafyn [boodskap #135401] Vr, 15 Januarie 2021 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
serafyn
Afbreking: se•ra•fyn


Selfstandige naamwoord: serafyn
Meervoud: serafyne
Verkleinwoord: serafyntjie
Meervoud van verkleining: serafyntjies

Betekenis:
• 'n Engel van die hoogste rang wat lofliedere in God se aangesig sing.

Gebruik:
• Jesaja 6 is die enigste plek in die Bybel wat serafyne beskryf.

Sinoniem:
• seraf

Vertaling:
Engels: seraph
Nederlands: serafijn

Nota:
• Vir die huisorrel, sien "serfyn".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: futiel
Volgende onderwerp: sistematies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:23:21 MGT 2024