Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoendoos
skoendoos [boodskap #135397] Do, 14 Januarie 2021 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoendoos
Afbreking: skoen•doos
Samestelling: skoen + doos


Selfstandige naamwoord: skoendoos
Meervoud: skoendose
Verkleinwoord: skoendosie
Meervoud van verkleining: skoendosies

Betekenis:
• 'n Doos/boks vir skoene.

Gebruik:
• 'n Mens kan sywurms in 'n skoendoos aanhou.

Sinoniem:
• skoenboks

Vertaling:
Engels: shoe box
Nederlands: schoenendoos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fokof
Volgende onderwerp: enjambement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 13:49:32 MGT 2024