Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigeuner
sigeuner [boodskap #135393] Do, 14 Januarie 2021 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sigeuner
Afbreking: si•geu•ner


Selfstandige naamwoord: sigeuner
Meervoud: sigeuners
Verkleinwoord: sigeunertjie
Meervoud van verkleining: sigeunertjies

Betekenis:
• Lid van die Sinti- en Roma-bevolkingsgroepe, of iemand wat soos hulle lewe en 'n nomadiese bestaan voer.

Gebruik:
• Die term sigeuner word dikwels as neerhalend ervaar.

Afgelei:
• sigeuneragtig
• sigeunerin
• sigeunerkamp
• sigeunermusiek
• sigeunertaal

Vertaling:
Engels: gypsy
Nederlands: zigeuner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hert
Volgende onderwerp: krygsman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:05:18 MGT 2024