Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rebelleer
rebelleer [boodskap #135389] Do, 14 Januarie 2021 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rebelleer
Afbreking: re•be•leer


Werkwoord: rebelleer
Verlede tyd: het gerebelleer

Betekenis:
• Teen die heersende gesag in opstand kom; oproerig wees.

Gebruik:
• Baie kinders rebelleer op 'n stadium van hul lewens teen ouerlike gesag.

Sinoniem:
• muit
• opponeer
• protesteer
• verset

Vertaling:
Engels: to rebel, revolt
Nederlands: rebelleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seunskool
Volgende onderwerp: tatoeëermerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:48:06 MGT 2024