Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaapsiekte
slaapsiekte [boodskap #135385] Do, 14 Januarie 2021 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaapsiekte
Afbreking: slaap•siek•te
Samestelling: slaap + siekte


Selfstandige naamwoord: slaapsiekte
Meervoud:

Betekenis:
• Tropiese siekte, hoofsaaklik deur die tsetsevlieg oorgedra, wat veroorsaak dat die lyer nie behoorlik kan slaap nie.

Gebruik:
• As slaapsiekte nie behandel word nie, is dit gewoonlik noodlottig.

Sinoniem:
• tripanosomiase

Vertaling:
Engels: sleeping sickness
Nederlands: slaapziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oningeligtes
Volgende onderwerp: dansskoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:20:36 MGT 2024