Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruigte
ruigte [boodskap #135383] Do, 14 Januarie 2021 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruigte
Afbreking: ruig•te
Samestelling: ruig + -te


Selfstandige naamwoord: ruigte
Meervoud: ruigtes
Verkleinwoord: ruigtetjie
Meervoud van verkleining: ruigtetjies

Betekenis:
• 'n Stuk veld wat dig met plante begroei is.

Gebruik:
• 'n Tier se velkleur maak dit vir hom moontlik om homself in 'n ruigte of plat op die grond te versteek.

Antoniem:
• oopte

Afgelei:
• fynruigte
• ruigtebos
• ruigtesanger (soort voël)
• snyruigte

Vertaling:
Engels: wild vegetation, shrubs
Nederlands: ruigte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedeloos
Volgende onderwerp: oningeligtes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:13:46 MGT 2024